Om ‘n nuwe setperk te ontwikkel is nie speletjies nie ⛳, maar ons is opgewonde om ernstige gholf op ons splinternuwe 18de setperk te speel 🏌️.
- Die seil is daar sodat die spryer water nie die saad uitspoel nie. Sodat die green langer nat bly en die voels nie die saad kan opeet nie.
Leave a Reply