Flits terug, na WOES 111

‘n Nostalgiese oomblik op Woes 111 toe Rio Bezuidenhout wat die eerste kunstenaar was wat op die eerste Woes episode gesing het weer sy verkyning maak op die laaste Woes episode van 2022.

Flits terug, na WOES 111

Danelle le Roux, wat vir die eerste keer in die Grendeltyd kitaar begin speel het, doen haar weergawe van “Country roads” by Woes 111. Sy het haar goed van haar taak gekwyt. Ons weet die senuwees knaag sulke tye maar … Read More

Flits terug, na WOES 111

De Villiers Motors Worcester se eienaar, Jean de Villiers, ontvang ‘n herinneringsgeskenk vanaf Jaco Van Dyk om dankie te sê vir hul vennootskap met WOES TV. Jaco het beklemtoon hoe persoonlik en vervullend is hierdie reis wat WOES TV saam … Read More

WOES 111

NET 3 slaapies tot WOES 111, in samewerking met Hexvallei Gholfklub! 𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚 | 𝟭𝟬 𝗗𝗘𝗦𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮 | 𝟭𝟴:𝟬𝟬 𝘃𝗶𝗿 𝟭𝟴:𝟯𝟬 * Deure maak 17:00 oop Die aanbieder Jaco Van Dyk neem jou deur ‘n reis van #Looitjies, #Veiling, #Musiek en … Read More

Do you know the history of Hex Valley Golf Club?

The Hex Valley Golf Club was founded on the 7th of August 1992 by a couple of farmers, who decided to build a golf course in De Doorns. The idea of building a golf club in the Hex, was a … Read More

𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚 | 𝟭𝟬 𝗗𝗘𝗦𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮

Hexvallei Gholfklub | De Doorns Maak seker jy bespreek jou plek NOU! 𝙆𝙤𝙣𝙩𝙖𝙠 𝘾𝙤𝙗𝙪𝙨 𝙫𝙖 𝙀𝙚𝙙𝙚𝙣 𝙫𝙞𝙧 𝙗𝙚𝙨𝙥𝙧𝙚𝙠𝙞𝙣𝙜𝙨: info@hexgolf.co.za | +27 82 783 6753

HEXGOLF

𝑮𝒉𝒐𝒍𝒇𝒅𝒂𝒈 gehou vir Tobie Winterbach en Louis Winterbach. Dankie vir ons Pragtige dam.

🆆🅴🅽 * 🆆🅴🅽 * 🆆🅴🅽

met #WOESTV in samewerking met #HexvalleiGholfklub. 🅺🅻🅸🅺 🅷🅸🅴🆁 https://bit.ly/3tMYpSlHexGholf en koop nou al jou R100 Lootjie Kaartjie en staan ‘n kans om te 𝗪𝗘𝗡: _________________________ 𝗥𝟭𝟬 𝟬𝟬𝟬 𝗞𝗢𝗡𝗧𝗔𝗡𝗧 𝗛𝗘𝗘𝗟 𝗦𝗞𝗔𝗔𝗣 (ter waarde van R2 500) 𝟭𝟮 𝗕𝗢𝗧𝗧𝗘𝗟𝗦 𝗢𝗟𝗢𝗙 𝗕𝗘𝗥𝗚𝗛 𝗕𝗥𝗔𝗡𝗗𝗘𝗪𝗬𝗡 … Read More

Opening Night!

Breek en Bou

#HexGholf Ons breek en bou behoorlik by #HexVallei Gholfklub 🅺🅻🅸🅺 🅷🅸🅴🆁 – https://hexgolf.co.za/course-upgrades/ – 𝗯𝗲𝘀𝗼𝗲𝗸 𝗼𝗻𝘀 𝘄𝗲𝗯𝘁𝘂𝗶𝘀𝘁𝗲 𝗲𝗻 𝗯𝗹𝘆 𝗼𝗽 𝗵𝗼𝗼𝗴𝘁𝗲 𝘃𝗮𝗻 𝗮𝗹𝗹𝗲 𝗸𝗹𝘂𝗯 𝗻𝘂𝘂𝘀.