NET 3 slaapies tot WOES 111, in samewerking met Hexvallei Gholfklub!
𝗦𝗔𝗧𝗘𝗥𝗗𝗔𝗚 | 𝟭𝟬 𝗗𝗘𝗦𝗘𝗠𝗕𝗘𝗥 𝟮𝟬𝟮𝟮 | 𝟭𝟴:𝟬𝟬 𝘃𝗶𝗿 𝟭𝟴:𝟯𝟬
* Deure maak 17:00 oop
Die aanbieder Jaco Van Dyk neem jou deur ‘n reis van #Looitjies, #Veiling, #Musiek en sommer net ‘n lekker saam kuier.
![]()
Bok van Blerk kom vermaak ons met sy lekker musiek so dit beloof vir ‘n Legendaries aand.
𝙑𝙞𝙧 𝙗𝙚𝙨𝙥𝙧𝙚𝙠𝙞𝙣𝙜𝙨 𝙠𝙤𝙣𝙩𝙖𝙠
Cobus van Eeden | +27 82 783 6753 | info@hexgolf
Leave a Reply